Sharne_Theron retweeted
Dalk voel ons leeg omdat elke keer wanneer ons iets lief het, los ons 'n stukkie van onsself daar.
Sharne_Theron retweeted
Om te soek na geluk is soos om rondom die wêreld rond te reis op soek na jou brille, terwyl dit nog die heeltyd op jou kop was.
Sharne_Theron retweeted
"Dit maak nie saak waar jy vandaan kom nie, ons skaduwee is almal dieselfde kleur...
Sharne_Theron retweeted
As jy iets verkeerd aan iemand doen, sê hulle dadelik dat jy jammer is. Dit raak harder en harder hoe langer jy wag.
Sharne_Theron retweeted
Mense verander nie werklik nie, hulle begin net die kant wat hul weggesteek het, meer wys...
Sharne_Theron retweeted
Op die ou einde praat ons oor goed waarvan ons niks weet nie, doen goed wat ons nie verstaan nie, en soek goed wat ons nie kan kry nie
Sharne_Theron retweeted
Die verskil tussen herhinneringe en beloftes : ons breuk beloftes, herhinneringe breuk ons..
Sharne_Theron retweeted
Daai een persoon van wie jy net nie kan vergeet maak nie saak hoe hard jy probeer nie..



