
Op Woensdag 29 Julie, in die naelbytfinaal van @kykNETtv se realiteitsprogram, #Kwarantyn, is #SpanLeRoux as die wenners aangewys.
South Africa
Joined June 2014
- Tweets632
- Following132
- Followers511
- Likes1.1K
Pinned Tweet
Baie geluk aan #SpanLeRoux wat vanaand wegstap as #Kwarantyn wenners. #SpanScheepers het ook ’n ongelooflike R156 000 se prys wat hulle vanaand huis toe vat. .@kykNETtv
Le Roux familie wen – Kwarantyn | kykNET
Hello julle! 👋
Volg #SpanLeRoux hier:
Lisa:
> instagram.com/lisa.kwarantyn
Manie:
> instagram.com/manie_111
Heinrich:
> instagram.com/heinricholwage…
Adriaan:
> instagram.com/adriaan.kwaran…
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🙋♂️🙋 Ons vat ✋ met die #SpanScheepers en #SpanLeRoux oomblikke nadat die wenners én naaswenners aangekondig is. 👇
#Kwarantyn: Daar is’n kombuis vol sjefs wat agter die skerms aan die kook was om hierdie 5 ster produksie daagliks vir julle op te dis. #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv .@Cecilbarry10 .@Junkieflo
Ontmoet die Opsigter se span – Kwarantyn | kykNET
11
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🙌🙌 Vir ou laas 'n familiefoto op die stel wat ons almal se harte gesteel het oor die laaste 7 weke.
Baie geluk aan beide families.
#SpanLeRoux #SpanScheepers
#Kwarantyn: Ons vat vyf met Kurt Darren oor onder meer die wenspan en naaswenners. #SpanLeRoux #SpanScheepers .@kykNETtv
‘Baie liefde van ons af’ – Kwarantyn | kykNET
1
17
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🎉🎉 Baie geluk aan #SpanLeRoux https://xitter.cf/t.co/QknIPgro6l
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🎥📺 Is julle besig om die finale van Kwarantyn saam met ons te kyk?
Ons is regstreeks op kykNET (kanaal 144), kom kuier saam.
#SpanScheepers #SpanLeRoux
#Kwarantyn: 🤫 Almal, lyk besig. Die baas is hier. Wie kan sien watter van op daardie lyn geskryf staan? #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 👀👀 Natuurlik doen ons!
Onthou om saam te kyk vanaand om 20:00 regstreeks op kykNET (kanaal 144) vir die finale.
#SpanScheepers #SpanLeRoux
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🛳️⚓ Jy het reg gehoor, ja. Die boot vertrek om 20:00 en die kaptein het iets op die hart: 👉 https://xitter.cf/t.co/urqvYvZkwZ
Die kaptein is hier – Kwarantyn
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
🤔💭 Kan jy raai wie vanaand by #SpanLeRoux en #SpanScheepers kom kuier? Skakel in om 20:00 op @DStv-kanaal 144 om uit te vind en volg al die aksie hier: 👉 https://xitter.cf/t.co/quDcDo5AEI
Wie kom loer in? – Kwarantyn
#Kwarantyn: 💦 Die Opsigter het dit geniet om die spanne so nou en dan in die swembad te kry, maar op die laaste dag het almal saam ingespring. #SpanScheepers #SpanLeRoux .@kykNETtv
'n Laaste 'splash' - Kwarantyn | kykNET
1
14
#Kwarantyn: 💆♂️💆💅 Sjoe, dit was nou 'n lekker bederf. Sal julle #SpanScheepers se spa besoek? #SpanLeRoux .@kykNETtv
#Kwarantyn: 🐶🦴💕 #kykNETVirVlooi! Suid-Afrika, wat is julle boodskap aan dié gewilde brak? Laat weet ons hier onder. 👇 #SpanLeRoux .@kykNETtv
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
#Kwarantyn: 🔥🔥🔥 Uiteindelik, na 49 dae en 49 nagte... RT as jy net so dankbaar soos ons is. https://xitter.cf/t.co/quDcDo5AEI
🎨👨🎨 Alle fondse wat ingesamel word vir die twee families se kunsprojekte gaan aan die naaswenners van #Kwarantyn. Indien jy ’n bod wil plaas, WhatsApp die woord ‘Kuns’ na 0677991444. Jy het slegs tyd tot môreaand om 19:00 om ‘'n aanbod te maak. #SpanLeRoux .@kykNETtv
Le Roux-Familie Kwarantyn retweeted
Replying to @SpanLeRoux @kykNETtv
Julle is pragtig!!!! Sterkte met die tyd nog oor in die huis....
.@DeonGroot loer in met spesiale kaartjies vir sy konsert, na die spanne sy treffer 'Wyn' so goed opgetree het. #Kwarantyn #SpanLeRoux #SpanScheepers .@kykNETtv










