Hello almal! Ons hoop julle het n suksesvolle toetsweek agter die rug. Onthou ShuttleBuddy ry weer van vanaand af, 21:00h tot 02:00h.
Vir die van julle wat dalk nog 'n draai op die bult of Impala wil gaan maak, onthou Buddy ry vanaand!
Deurnag sokkie vanaand by Impala! Die bussies doen reeds hul rondtes, so maak die nugter besluit en ry buddy!
Vir die van julle wat nog meer ingelig wil wees rondom die diens, gaan like gerus ons page op Facebook. ShuttleBuddy. #AriveAlive
Almal wat vanaand nog 'n laaste keer vir die kwartaal wil kuier, @BuddyPotch is weereens hier vir jou vanaf 21:00h tot 02:00h!
Vir die van julle wat nog in Potch is vanaand, onthou die Buddy bussies loop. Dit is hier vir julle veiligheid en gerief, gebruik dit!!



