Theo Vorster talks to Stephanus Buys from FNB Cash Investments, for some insights into how FNB assists their clients in dealing with cash flow constraints.
Watch the interview here. youtu.be/vEUeBd33XuU
Sakegesprek met Theo Vorster, sponsored by @FNBSA.
59
Theo Vorster talks to Paul Makube, Senior Agricultural Economist at FNB, to get some context on growth in the agricultural sector and food inflation.
Watch the interview here. youtu.be/iqsPyaS2RXA
Sakegesprek met Theo Vorster, sponsored by @FNBSA.
44
Theo Vorster spoke to Kyle Durham from FNB, about the energy crisis in South Africa and how they assist their banking customers to finance solutions. Watch the interview here. youtu.be/l0DT0ibn7TA
Sakegesprek met Theo Vorster, sponsored by @FNBSA.
34
Sakegesprek se Theo Vorster en Herman Groenewald van John Deere Financial gesels oor die meganisasie beleggingsbesluite wat boere moet maak. Kyk die volle gesprek hier: youtu.be/hZd-fWQNRUA
21
Sakegesprek se Theo Vorster en Antois van der Westhuizen van John Deere Financial gesels oor meganisasie-vervangingsprogramme en -verkope. Kyk die volle gesprek hier: youtu.be/RBZnaf8UmXo
28
Theo Vorster gesels met Andries Wiese van Hollard oor versekering, vir landbou maar ook in die breë. . Volg die volle gesprek hier: youtu.be/KAvAG1DvtnM
#SakegesprekMetTheoVorster #Hollard
25
Verlede week op “Sakegesprek met Theo Vorster” het ons gehoor van @MomentumINV_ZA se Flexible Income Fund.
Indien jy dit misgeloop het, kyk die onderhoud hier.
Die volle episode is ook beskikbaar op Catch Up en die DStv App.
youtu.be/BsgqdGuhUy8
44
Kom luister hoe jy jou geldsake beter kan bestuur, met ‘n heerlike glasie wyn in die hand.
Sake en Sauvignon, saam met Theo Vorster, kyk vandag na internasionale beleggings.
17:30 by die KKNK Netwerk24-feeskafee.
36
Waarop moet jy fokus vir suksesvolle beleggingsbesluite?
Gaan vind uit by Sake en Sauvignon, saam met Theo Vorster, en geniet ‘n heerlike glasie wyn.
17:30 by die KKNK Netwerk24-feeskafee
20
Waarop moet jy fokus vir suksesvolle beleggingsbesluite?
Gaan vind uit by Sake en Sauvignon, saam met Theo Vorster, en geniet ‘n heerlike glasie wyn.
17:30 by die KKNK Netwerk24-feeskafee.
21
Is jy vandag by KKNK?
Gaan geniet ‘n heerlike glasie wyn by Sake en Sauvignon, saam met Theo Vorster, om te hoor oor die grootste foute of wanpersepsies wat beleggers kniehalter.
17:30 by die Netwerk24-feeskafee.
42
Hierdie week praat Theo met Chantal Marx van FNB Wealth & Investments, met Antois van der Westhuizen van John Deere Financial, en met Ian Scott van Momentum Investments.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur FNB.
Woensdagaand om 21:00, op kykNET.
62
Verlede week op “Sakegesprek met Theo Vorster” het ons gehoor van @PPS_SA Investments se Global Balanced Fund of Funds.
Indien jy dit misgeloop het, kyk die onderhoud hier.
Die volle episode is ook beskikbaar op Catch Up en die DStv App.
youtu.be/rcyCqhsRgNE
35
Indien jy dit misgeloop het, is hierdie week se episode van “Sakegesprek met Theo Vorster” ook beskikbaar op Catch Up en die DStv App, met heruitsendings op Donderdae, Vrydae en Saterdae.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur FNB.
In samewerking met PPS Investments.
Kyk gisteraand se episode van “Sakegesprek met Theo Vorster” op Catch Up. Ons kry kundige advies oor finansiële aandele, rentekoerse, die wisselkoers, en buitelandse beleggings.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur @FNBSA.
1
24
Hierdie week praat Theo met Jean Pierre Verster van Protea Capital Management, met Dawie Maree oor die landbousektor, en met Andriette Theron oor die PPS Global Balanced Fund of Funds.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur FNB.
Woensdagaand om 21:00, op kykNET.
Verlede week op “Sakegesprek met Theo Vorster” het ons gehoor van @MomentumINV_ZA se Income Plus Fonds.
Indien jy dit misgeloop het, kyk die onderhoud hier.
Die volle episode is ook beskikbaar op Catch Up en die DStv App.
youtu.be/6ayf-PHYe8o
27
Indien jy dit misgeloop het, is hierdie week se episode van “Sakegesprek met Theo Vorster” ook beskikbaar op Catch Up en die DStv App, met heruitsendings op Donderdae, Vrydae en Saterdae.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur FNB.
In samewerking met Momentum Investments.
Moet vanaand se episode van “Sakegesprek met Theo Vorster” nie misloop nie. Ons kry bietjie wêreld perspektief by Prof. Fourie, vra hoe dinge gaan by die Landbank, en ons kyk na langtermyn beleggings.
Sakegesprek met Theo Vorster, geborg deur @FNBSA.
38











