Pres. Jacob Zuma sê dit is nie sy skuld dat die nuwe Maatskappywet nie op 1 April in werking getree het nie. http://tinyurl.com/3tjesx5
Die verkope van nuwe voertuie het in Maart vanjaar sy sterk lopie voortgesit. http://tinyurl.com/3nsrlxs
Die regering se planne vir ’n koolstofbelasting kan toerisme en die lugvaartbedryf ontsaglike skade berokken. http://tinyurl.com/3jmkmft
Werkloosheid is die grootste uitdaging vir Suid-Afrika, sê die adjunk-minister van finansies. http://tinyurl.com/5rpoygq
Net maatskappye het die afgelope tien jaar bygedra tot die spaarkoers in Suid-Afrika. http://tinyurl.com/5tntuzm
Sukkelende munisipaliteite is vrygestel van die Verbruikersbeskermingswet. http://tinyurl.com/6y6yhys
Eskom het met die spesiale ondersoekeenheid begin saamwerk om korrupsie in eie geledere te beveg. http://tinyurl.com/6ydhgep
Me. Cynthia Carroll het in 2010 ’n kleiner salaris verdien, maar haar aantal aandele het verdriedubbel. http://tinyurl.com/6xde2px
