Swellendam
Joined April 2012
Nie 'n Suid-Afrikaanse video nie, maar die liefde tussen mens en natuur is universeel. facebook.com/Sentraal.Suid.K…
1
Pink ladies uit die Langkloof. Foto's Riaan Strydom.
As dit reën in die SSK streek. Rian Fourie se foto's van Herbertsdale, Gouritz, Mosselbaai, Wildernis en Swartvlei: Die mooi van die plekke waar ons bly.
Die damvlakke gemeet op 22 April. Volgende week gaan dit heel anders lyk.
Op Goeie Vrydag, die Kruis in Mosselbaai.
Damvlakke op 15 April 2019:
1
Twee jong boere uit die SSK streek is genomineer as deelnemers aan die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer-van-die-jaar kompetisie. Baie geluk, Johan van der Schyff (Plettenbergbaai) en Nicolaas Jonker... facebook.com/136851806389281…
1
Media 24 se Vroue program by Nampo Oesdag in Bothaville, 14 tot 17 Mei. Sien jou daar!
Dis naweek en dit kook by AgriLand Mosselbaai. Die Buf kraai koning die naweek en hoor en sien vergaan. facebook.com/Sentraal.Suid.K…
SSK is trots op ons assosiasie met Agri Wes-Kaap.
Vergeet van Superman-, Spiderman- en Batman partytjies. 'n New Holland partytjie is die nuwe "in ding"! Plaasjapie JP Britz van Herbertsdale het sy 2 de verjaarsdag die naweek gevier. Sy oupa Japie Britz was... facebook.com/136851806389281…
Gooi al die ander trekkertjies weg, want hier kom die groot meneer facebook.com/Sentraal.Suid.K…
Gooi al die ander trekkertjies weg, want hier kom die groot meneer! facebook.com/Sentraal.Suid.K…
Sitrus pluksak van PVC Blou, vervaardig deur die SSK Seile afdeling. Skakel gerus vir Lappies Martin by Tel: 028 514 8781