Polony (@Polony_Co) profile picture

A Theatre Collective/ 'n Teater Kollektief

Joined March 2012
ONS IS SO TROTS OP ONS MENSE: GELUK CAREL NEL, FRANCOIS JACOBS, DE KLERK OELOFSE & CHRISTIAAN OLWAGEN (POLONY... fb.me/2YBuzweJT
Laaste kans om Polony se 'Meerfout' te sien by Cape Town Fringe vanaand om 19h00. Kaartjies kan by die deur... fb.me/3lXD1OVio
Kom ondersteun Polony se produksie Meerfout by die Cape town fringe Festival. Lekker!!! fb.me/7qVV0RlN6
Indien jy nog nie naweek planne het nie: 2 van Polony se komedies speel vanaand in die H.B. Thom Teater in... fb.me/2WBCNMTFR
Wessel, Franna en De Klerk chat 'n bietjie 19h00 op @MFM926 oor ons Polony shows by die #versTHOMmendfees wat die... fb.me/6Chvj9VTm
Kom kyk 'n lekker stukkie Polony teater. Jip ja!!! fb.me/2SiLvUIEJ
Die manne en meisie gaan vir oulaas braaitange kruis by die HB Thom Teater in Stellenbosch volgende week, as deel... fb.me/1olMWWvUU
Polony se Tjop en Dop speel volgende week vir oulaas by die Universiteit van Stellenbosch se VersTHOMmend Fees by... fb.me/1zKXFVHHE
#Slaaf het ge-open by die Vryfees! Kry jou kaartjies reg vir 'n trip saam met die talen van Carel Nel en Wessel Pretorius.
Oom:"Wie dink hierdie kak uit?" Ander Oom:"Ek weet nie, maar dis wonderlike kak!" - Gehoor na #Waterpas @Vryfees @anyopenspaces @OnsStad1
1
2
#Waterpas by die #Vryfees het ge-open met 'n lekker gohoor, so as jy by die Vryfees is of in @bloemfontein is kom... fb.me/3KNNMZQa8
Van ons polony colony is in hierdie awesome stuk! Book jou kaartjies nou! fb.me/3ZkKSHMSC
Wat was jou gunsteling Trompie Is Net Uitgepaas poster @AbsaKKNK? @kritredaksie @tweesent Absa KKNK fb.me/3ceEJjwf9
Wat was jou gunsteling Trompie Is Net Uitgepaas poster @AbsaKKNK? @kritredaksie @tweesent Absa KKNK fb.me/1pV90dffl
Dankie aan almal wat betrokke is! Ons is trots op al ons polony lede en shows!... fb.me/122FhqQmy