PEN retweeted
Just posted a photo @ PEN instagram.com/p/CFMuqgxJFri/…
PEN retweeted
Replying to @MichaelJordaan
A lot of innovation is happening in the NGO environment. Would love to share our great social solutions. #homelessness #ecd @PEN_inc
PEN retweeted
Don't wait for a new-years resolution to care for some-one in need. Do it today! It is a good day to start over! Reach out! @PEN_inc – at Pretoria, South Africa
PEN retweeted
#DoenDingeDonderdag - Vandag gesels ons met Pretoria Evangelisasie en Nasorg, PEN, se @MiaWil1. Skakel 8:20 in om te hoor hoe jy kan help!
PEN retweeted
#BaadjieVirMaatjie by @PEN_inc se #Volition projek! Dankie Pta vir julle heel beste! So dankbaar en trots! @GrootFM
PEN retweeted
Replying to @GrootFM
@GrootFM maak laaste #BaadjieVirMaatjie skenkings bymekaar! Dankie #TrinityHouseSchool in Heritage Hill! @PEN_inc
PEN retweeted
Replying to @AtterburyProp
@AtterburyProp het gereeld kom inloer met baadjies en nou WEER n boks warm liefde kom aflewer #BaadjieVirMaatjie
PEN retweeted
Ons vier #GoeieNuusVrydag en kyk net waarmee verras @LeahMusiekSA en @Pieter_Koen ons! DANKIE! #BaadjieVirMaatjie
PEN retweeted
Fusion Dansskool rig 55 kinders gratis af, maar daar is altyd NOG om te deel! 'n @GrootFM dankie #BaadjieVirMaatjie
PEN retweeted
1ste stop vanoggend is by HTS John Vorster! 'n @GrootFM dankie vd JV's se #BaadjieVirMaatjie skenking vir @PEN_inc
PEN retweeted
Van Rensburg Tehuis se bejaardes wys dat "gee" geen ouderdomsbeperking het nie! Dankie! @GrootFM #BaadjieVirMaatjie
PEN retweeted
"As ons DEEL het almal ewe veel!" LS Louis Leipoldt se #Leipies deel hulle #BaadjiesMetMaatjies @GrootFM @PEN_inc
PEN retweeted
#Klofies ken van GROOT! 'n @GrootFM dankie vir so BAIE Baadjies vir so BAIE Maatjies! @PEN_inc @MiaWil1 #warmverskil
PEN retweeted
Replying to @GrootFM
@GrootFM en @PEN_inc kuier by die kaalvoet Klofies vanoggend. #BaadjieVirMaatjie winterprojek - maak warm verskil!
PEN retweeted
Uit die hope rommel groei daar hoop - e•Kerkbode kerkbode.christians.co.za/20… @PEN_inc Dankie Ernst Muller!! ;-)
PEN retweeted
Some inspiration for this Monday! <3 Stop Worrying by Troy Black youtu.be/grTuXo1hqN4 via @YouTube @PEN_inc

























