Marie Weerheim (@MarieWeerheim) header
Marie Weerheim (@MarieWeerheim) profile picture

Blommekind. Koffie. Wine gums. The Beatles. Liefde.

Heidelberg, Gauteng
Joined November 2011
Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)Photo by Marie Weerheim (@MarieWeerheim)
I wanna get lost in the rock&roll.
1
Jip, ek voel niks as jy so vir my kyk nie.
N man met Jan Blohm se stem. ♡
Dit was ons hele plan! RT @Jako_Meyer: @ArcadEPotch - Julle sal veroorsaak dat ek terugtrek Potch toe. Dankie vir moerse lekker tye, musiek,
1
1
Die seerste seer is om te vergeet al onthou jy.
Daar gee jy die woord vreemdeling n nuwe betekenis.
Sondag= Neil Diamond dag ♥
Elke dag is n Bruce Springsteen dag.
@AntoinetteMuis Dit is nog niks. As jy die laaste episode van Dexter gekyk het dan gaan jy eers verstaan wat beteken dit om te huil
"Want jy was n storieboek ,en ek n kortverhaal" #GevoelVanVeiligheid..
5
2
Maar eks net werklik verlief op die gypsy in jou oe.
1
"Don't worry mom, this worked on Die Hard."- Castle
So kom vat my hand&kom ons dans oor die reenboog.
Ons almal soek eintlik n "P.S I love you" tipe liefde.
Daar's soveel wat jou hart nog vir hom wou se ♡
Die waarheid maak jou vryer as wat jy wil wees.
In my heart you will always be forever young.