- hallo, ek is steeds ja! Sover ek weet is daardie reeks nie op dvd nie. Baie liefde en groete vir jou dogter xxx
Hello my liewe mense!
Ek was vandag by die tandarts...
Ons het darem 'n oulike dokter, maar ek haat daai... fb.me/2Wq6aUPCv
Goeie more almal en spesiaal vir al die moeders. Ek dink dit is 'n baie groot werk om 'n moeder of 'n moeder... fb.me/6nnXV8VUl
1
Baie sterkte aan my goeie vriend wat in die hospitaal is. Daar was vanoggend 'n ongeluk met 'n swaar sement blad... fb.me/7fODHIGGZ
Hierdie is ons nuwe kind in die huis en ook Mamma se verjaarsdag geskenk.
Ons het nog nie 'n naam vir die cutie... fb.me/3DCFd79Ru
1
Een van my favorite mense verjaar vandag.
Mamma, baie geluk met Mamma se verjaarsdag
Ek is baie bevoorreg om... fb.me/4mi7jTDY3
Hoe gaan dit met my favorite mense?
Ek het 'n baie besige week wat vir my voorlê.
Al die kinders wat deel is... fb.me/6jmTJuXsA
“@Anriswart97: @LiefsteKayla hi ek wil net sê jou song (dalk ń crunch) is so cool jy moet n lekker week Verder hê - Duisend dankies Anri xxx
“@Anriswart97: @LiefsteKayla hi ek wil net sê jou musiek is awesome ver altyd lekker week - Ag baie dankie Anri, ek waardeer so baie, luv xx
Die tema vir die Valentynsbal is "the Great Gatsby."
Dink julle ek lyk "Gatsby" genoeg?
Hoop julle het 'n... fb.me/3ApyW4y6u
1
@cherrymads1 - Hallooo, jy is ook awesome xxx Enjoy die naweek!
Hi mense!
Ek het so gelag! Ons skool het vir Valentynsdag 'n "Boer soek 'n vrou" gehou. Hulle het een meisie en... fb.me/1MiV0hviI
Okay...
Ek kry offisieel nie al my boeke in my tas nie!
Die zip kan fisies nie toe nie - Gr 11 vir my mensies!... fb.me/1Y3UMlAiq
Replying to @Kayla_82334
“@Kayla_82334: @LiefsteKayla hey kayla hoegandit” Baie goed dankie, terug van die see af n rukkie gelede! Groete daar x
2
Hi!
Gelukkige Kersfees en feestye en nuwe jaar vir almal!
Ons is hierso op vakansie in Keimond en dit is so... fb.me/3uqNgaCz7
Replying to @CarlaQ2662
“@CarlaQ2662: @LiefsteKayla hey Kayla jammer ek vra maar my vriendin wil weet hoe oud jy is” Hey Carla, ek het die 22e 16 geword! Xxx
Julle weet van hierdie ongelooflike cool ding wat wifi genoem word.
Wifi en weerlig werk nie so lekker saam nie... fb.me/3pP8L5Efk
