Leon van Nierop (@LeonvanNierop) header
Leon van Nierop (@LeonvanNierop) profile picture
Joined October 2009
Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)Photo by Leon van Nierop (@LeonvanNierop)
Luister vanaand 25 Junie om 8 uur op RSG se Radioteater na 'n bedondere drama. Liesbet deur Leon van Nierop
3
164
Hi All. Its been a while. Hope you are all well. I have changed my handle name to @LeonvanNierop .
1
1
1
18
Congratulations to John Trengove, director of Inxeba, who has just been accepted by die prestigious CAA agency in America
4
Lee’s ‘n volledige resensie our presies wat Vuil Wasgoed laat werk in Sondag se Rapport #VuilWasgoed
5
My nuwe roman Katelknaap (in Engels Toy Boy) verskyn 1 Februarie by Penguin. Hierdie is die eerste bekendstelling van die voorblad.
1
9
Van harte geluk aan @Huisgenoot en @QuentinKrog en Danie Bester met Vir die Voels wat die R3-miljoen-kerf verbygesteek het julle verdien dit
Die beste rolprente om hierdie naweek se gaan kyk is sonder twyfel MOANA en VIR DIE VOELS. Kyk ook uit vir EDGE OF 17 Vrydag 9 Desember.
1
2
4
Manchester By the Sea is the best film of 2017
2
1
Tonight 18h00 Skoobs Monte Casino: launch of Daar Doer in die Fliek, Leon van Nierop's book about Afrikaans cinema
3
5
Leon van Nierop en Rocco de Villiers se show Leon en Rocco en ander Insrumente se verkope gaan goed. Sondag 13 Maart Stellenbosch Engler.
2
5
#doubt If you want to experience a brilliant piece of theatre, book for DOUBT at the Theatre on the Square with Fiona Ramsay. Recommended.
1
3
RSG se jongste storie HARTEBREKER, 'n mini-vervolgverhaal van 5 minute per dag begin vandag om 9h50 op RSG 101,
4
5
Lees ANT MAN resensie in RAPPORT. Groot fees. That Sugar Film sal jou lewe verander. The Gallows 'n top Griller
2
The horror movie The Gallows which opens on Friday is one of the scariest movies of the year. Try to catch it.
2
3
@braamfunnykerk Hallo Braam. Entourage. Jong, as jy dit aan jouself wil doen. Moet my net nie na die tyd uittrap oor groteske vergrype nie!
Adrenalien: die Waarheid, my jongste roman, tans in alle boekwinkels.
1
3
Ballade vir 'n Enkeling op DVD verlede week top verkoper. Tans nommer 2. Vir almal "wat nog tyd gehad het om daarby uit te kom nie."
1
4
Replying to @Anyway_Louis
Ons oorweeg inderdaad Verklikker en Plesierengel as films. Adrenalien die Waarheid my nuwe roman pas op die rakke. @Anyway_Louis
3
1
4
Sister Act is die beste teenvoeter teen winterkoue wat jy kan kry. By Joburg Teater. Onmisbaar.
1
2