Kerkbode (@Kerkbode) profile picture

Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense

Joined July 2010
#ngkerk Luister na 'n stimulerende gesprek met 'n jong afgevaardigde na die Algemene Sinode : http://t.co/wGrp5bNF
#ngkerk Luister na 'n kort gesprek deur Danie Mouton en Chris van Wyk oor gebeure op Dag 1 by die Algemene Sinode http://t.co/1nv6DQky
Prof Johan Janse van Rensburg open uit luk 4. Crucial teks in missiologie gewees. Hoop ons sal Bosch se eksegese hiervan onthou #ngkerk
2
1
Die Bybelmedia boekestalletjie het nogals kwaliteit stof hierdie jaar #NGKerk, at least in vergelyking met boekestalletjies by sinodes