Kaapstad Radio (@KaapstadRadio) header
Kaapstad Radio (@KaapstadRadio) profile picture

Afrikaanse Radio met 'n eg Kaapse kultuur vir die HELE WYE WÊRELD! Kaapstad Radio VIR SY MENSE AAN SY MENSE Ons is Jou ONTHOU Radio.

Brackenfell, South Africa
Joined November 2020
Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)Photo by Kaapstad Radio (@KaapstadRadio)
Baie Baie Geluk🍾 🎉aan Snotkop🎤Select Musiek met die vrystel van sy splinternuwe enkelsnit TSEK🎼 Hierdie liedjie kan vanoggend vir die eerste keer gehoor word in die program OP 'N REIS MET ILZE🎼 op Kaapstad Radio🎙Ilze de Brandt - Voice Artist gesels so skuins na 9 met hom.
1
Vanoggend om 10h30 in die program KAAPSE KONTREI🎼 gesels Hein van Wyk met die sanger Jan Rhaap🎤 van @VonkMusiek. Ons vind bietjie meer uit oor hom; sy musiek loopbaan & sy nuutste enkelsnit vrystelling JAN EK KAN NIE DANS NIE🎼 Maak seker jy is ingeskakel🎧
3
Wees ingeskakel vir hierdie belangrike onderhoud vanoggend in KAAPSE KONTREI saam met Hein.
1
Vanaand in LEKKER LUISTER STORIES om 18h15. Briekaandraai 2 - Episode 42 ʼn Dansskool het op Porseleinberg oopgemaak en Otto vra Elfra om hom te leer dans. Dan word Otto se goeie bedoelings onderbreek…
Dit is weer tyd vir die rock musiek liefhebbers om nader te skuif aan die Radio📻🎧
Moenie vanaand die NAGLOPER🎼 saam met Doppies misloop op Kaapstad Radio 🎙️📻nie.
In vanaand se @Wiele2Wiele om 19h30 op Kaapstad Radio 🎙️📻Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Volkswagen se nuwe Polo, gaan ry ook met die Mercedes-AMG GLE 63 S en die Peugeot 208 Allure. Hulle praat ook oor spoedmeters en deel motorfiets industrie nuus.
Moenie vergeet van die ACROSS THE MERSY SHOW vanaand om 20h00 op Kaapstad Radio🎙️📻 nie. Andy Sim is jou Gasheer tot skuins voor 10 vanaand. kaapstadradio.com/regstreeks
Kyk uit vir Eloff se nuutse enkelsnit vrystelling, more 25 Februarie 2022. Kaapstad Radio🎙️📻 speel dit eerste. Telefoniese Onderhoud met Eloff op Kaapstad Radio volg komende Maandag om 11uur in die program KAAPSE KONTREI 🎼saam met Hein @SelectMusiek
Ons besoek vandag die Kaapse Wynlande in die program KAAPSE KONTREI🎼 Maak seker jy is ingeskakel 🎧kaapstadradio.com
1
1
Kry jou voor die Radio📻
Heerlike Blues en Jazz Musiek vir jou op Kaapstad Radio📻
1
11uur vanoggend is dit weer tyd vir heerlike Goue Oue Afrikaanse Treffers. Hein van Wyk 🎤is jou Gasheer tussen 11vm en 1nm vandag in die program UIT VERGANGE SE DAE📻🎼 Maak seker jy is ingeskakel🎧 Jy gaan treffers hoor wat jy lanklaas op Radio 📻gehoor het.
Maak seker jy is ingeskakel🎧📻
KAAPSTAD RADIO NUUS - PAS BEKEND | AfriForum en Solidariteit gaan die grondwetlikheid van die Ramptoestand in die howe betwis.
1
Kom ons vat jou Huistoe!
Die Kaap is warm vandag; maar ons vat steeds 'n KAAPSE DRAAI🎼 tussen 3 en 6 vanmiddag. Maak seker jy is ingeskakel vir 'n heerlike dosis van Musiek🎼 Nuus🎙Weer🌦 Verkeer🚗 en Aktualiteit. Godfrey Williams kuier weer vanmiddag saam met Hein van Wyk in die Ateljee.
1
Hartlike Goeiemore aan elke Kaapstad Radio🎙️📻Luisteraar en Ondersteuner.
2
Hartlike Goeiemôre aan elke Kaapstad Radio 📻 🎙️ Luisteraar en Ondersteuner 🤗 Geniet die Dinsdag 🙏