Extremly fast way to shed fat and get an amazing beach looking body tinyurl.com/k4vouqt
Mense sê "Jy't verander" ; Ek sê "Jy't my net nooit geken nie" #lalala
Te vinnig - te veel ; ek sal al my beloftes breek as jy my net 'n kans kan gee. Wie sal vir my liefde maak.
Dalk kan die slegte verlede mens op die ou einde 'n sterker en wyser mens maak. Dalk kan jy uit jou foutiewe verlede leer en kennis opbou.
1
Onthou jy nog hoe om uit jou nate uit te bars, hoe om te probeer in te pas. Die mense is so anders hier, die mense hier is mal.
My ideaal is net 'n skadu teen die muur. Net die sag kry seer. Maar mens kan nooit seker wees oor enige iets nie. - Monoloog In Stereo

