Jy kan weet dat jy WEET! Sole2Soul 176 - Rut 1:16 - as jy verseker weet wat jy glo is waar, sal Sy Woord, geloof, gebed, dien en liefhé alles meer finaal waar wees in jou hart. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #youversion #youversion
Wanneer dwaasheid soos wysheid voel. Sole2Soul 175 - 1 Kor 3:18-19- die Here moet vir jou meer werklik wees as die wêreld se wysheid, anders sal Sy Gees logika vir jou nooit sin maak nie. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #wallpapersvirdielewe #running #devotion
Harde werk Sy manier of jou manier? Sole2Soul 174 - Luk 5 & Joh 21 - jy kan heelnag self visvang, of wag vir Sy Woord en reg vang wanneer dit saakmaak. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #running #devotion #wallpapersvirdielewe
Sluit aan by wat Hy doen - Sole2Soul 173 - Matt 6:10 - as jy bid, aanbid, dien en liefhé dan is dit Sy aksies in die hemel wat hier op aarde vir ons heilige konneksie geleenthede gee... @Radiokansel @657AM #sole2soul #wallpapersvirdielewe #youversion #running
Mis hoor is te maklik! Sole2Soul 171 - Jes 30:18, Jer 33:3, Joh 14:26 - ons luister sonder om enigsins te hoor... selfs die Here! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #youversion #running #devotion
Jy vra, jy dring nie aan nie! Sole2Soul 169 - geloof is nie arrogant of "entitled" nie @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #youversion #running #devotion
Net nie matriek eindeksamen sonder Jesus! Sole2Soul 168 - Spr 14:12 - die lewe is ontwerp om jou elke keer weer voor die keuse te stel... my manier of Sy manier. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #christian #youversion #devotion
Ken Hom self! Ken Hom regtig! Sole2Soul 167- 1 Kor 13:12 - wat jy glo van Hom is wat jy ervaar van Hom. Daar is n hele paar goed in die Woord wat jy gaan misverstaan as jy Hom nie eerste KEN nie. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #christian #running #devotion
#Wallpapersvirdielewe - Matt 6:12 - vir elke keer as jy nie genade wil gee nie, maar weet jy moet.
Genade tog! Sole2Soul 166 - Matt 6:12 - Genade kan nie verdien word nie! Nie die wat jy ontvang, of die wat jy gee nie... dis 'n gawe. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #youversion #running #devotion
Wanneer jy ingedoen word! Sole2Soul 164 - Spreuke 4:23 - Goddelike perspektief al is dit HOE onregverdig! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #running #devotion #christian
Godsightings ROCK! Sole2Soul 161 - 1 Thess 5:16 - taking God for granted makes you ignore His acts, therefore robbing yourself of faith, peace, joy and hope! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #sole2soul #youversion #running #devotion
Moet my NET NIE bedank nie! Sole2Soul 160 - Matt 6:3-4 - viesrede 1 - want jy vertrou Sy beloning eerder as mens se erkenning. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
Die Here se klank! Sole2Soul 159 - Psalm 29 - die Here het klank uit niks uit geskape... bedink sommer net daai een! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
Jy kan NOOIT te veel opbou nie! Sole2Soul 158 - Ef 4:29 - afbrekende kritiek het niemand al ooit oortuig om te "verbeter" nie, opbou het ewige waarde! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
Viva Comrades en Erfenisdag! Sole2Soul 154 - Rom 11:36 - waar ons fokus op wat ons in gemeen het tot Sy eer! @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
Jy kan die vertroue herstel! Sole2Soul 153 - Gal 6:9 - soveel as wat ander die term "Christen" besmet het, kan jy die een wees wat mense se geloof en vertroue herstel in die Christus agter die naam. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
Hy is ALLES werd! Sole2Soul 152 - Open 1:13-16 - die Here is oor-God-genoeg om God te wees in jou lewe. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion
#wallpapersvirdielewe - 1 Kron 29:14 - elke keer as jy dink jy doen God 'n guns om te gee, herinner jouself weer aan die realiteit.
Die voorreg om te mag gee! Sole2Soul 151 - 1 Kron 29:14 - om te gee is 'n heilige voorreg wanneer jy die Here se goed vir Hom mag teruggee. @657AM @Radiokansel #jesustekkies #christian #youversion #running #devotion


