Joined June 2015
Gaan jy afskaal op rooivleis dié braaidag? #Winslyn @kykNETtv @divanbotha @TheWhippetZA @IdeaCandy
67%Ek kan nie daarsonder nie
0%Ja, dis hopeloos te duur
33%Wat anders braai mens dan
21 votes • Final results
Wat is jou plan vir die stygende brandstofprys? #Winslyn @kykNETtv @divanbotha @TheWhippetZA @IdeaCandy
48%'n Saamryklub
16%Openbare vervoer
35%Dalk 'n eleketriese motor
31 votes • Final results
6
1
Hoe voel jy oor die #PanamaPapers?
12%Dit traak my nie
19%Privaatheid is belangrik
69%Vervolg skuldiges
16 votes • Final results
3
1
Vanaand op #flits om 22:00 kuier @JoshuaNaDieReen op stel & @PPCImaginarium se wenner is ook hier. @kykNETtv.
1
3
Onthou om voortaan op Maandagaande om tienuur in te skakel vir #Prontuit op @kykNETtv met aanbieder @Kabous0010. Sien jou 4 April 2016
2 April is dit Wêreld-bewustheidsdag vir #outisme. Daarom gesels ons oor die #AntjieKrogTrust ten bate van outisme #Prontuit @kykNETtv
#Prontuit skuif van volgende week na Maandagaande. Skakel op 4 April 2016 om 22:00 in op @kykNETtv @Kabous0010
Skakel nou in vir #Prontuit met @Kabous0010 op @kykNETtv. Ons gesels oor #outisme asook met oud-Springbokkaptein @theunstofberg
Ook vanaand op #Prontuit: Salomien Snyman kom praat oor die #AntjieKrogTrust ten bate van die Spitskop Spesiale Skool. 22h00 op @kykNETtv
1
1
Vanaand op #Prontuit: Die oud-Springbokkaptein, @theunstofberg, kom gesels oor sy boek, #StoriesVanDieKantlyn @kykNETtv @PenguinBooksSA
1
2
Inflasie raak almal, besighede en individue. @john_loos van @FNBSA kom gesels oor hoekom inflasie so drasties styg #Winslyn @kykNETtv
Die internet bied ‘n wye verskeidenheid van vermaak-opsies en hierdie week in Getik, vertel @cluckoff ons meer #Winslyn @kykNETtv
Inskrywings vir Entrepreneur van die Jaar is nou oop. Die kompetisie word geborg deur @Sanlam en @BizPartnersLtd #Winslyn @kykNETtv
1
1
Verbruikers sal hul moet staaf vir finansiële inperkings wanneer @Eskom se 9,4% tarrief verhoging Vrydag in werking tree #Winslyn @kykNETtv
Monopoly Mzansi is die Suid-Afrikaanse weergawe van die speletjie wat teen die einde van die jaar beskikbaar sal wees #Winslyn @kykNETtv
Die VSA se Department van Justisie het aangekondig dat hulle die iPhone van die San Bernardino-skieters ontsluit het #Winslyn @kykNETtv
Die Foschini-groep het Donderdag aangekondig dat hulle die Britse modegroep, Whistles, oorgekoop het #Winslyn @kykNETtv
Ook vanaand op #Winslyn bespreek ons die spoedig stygende inflasie saam met @john_loos van @FNBSA. Skakel 22hh00 in op @kykNETtv