PatriotApparel (@HuntingPatriot) header
PatriotApparel (@HuntingPatriot) profile picture

Patriot Apparel is more than just a trendy clothing brand, we live out our passion. Nature conservation therefore lies at the heart of what we do.

South Africa
Joined March 2015
Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)Photo by PatriotApparel (@HuntingPatriot)
It is Rugby World Cup final week!! Predict and win! 🇿🇦 vs 🇳🇿 Make sure you do the following: 1. Like and follow social media pages Weber Biltong and Patriot. 2. Share post, tag your friend and predict your score. Winner announced next week Monday on social platforms. T&C applied
2
3
1,090
What a day!
9
4
111
10,533
Die Jagseisoen lé op die horison.Veld,Buskruit,Vuur,Biltong, Droë Wors. Maak seker jy Dra jou Passie hierdie Jag Seisoen en besoek gerus ons webtuiste patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via ons Patriot Whatsapp Winkel by 064 527 9352 om nou jou #JagPatriot hemp te bestel
2
4
5
1,187
Begin van n Nuwe week, Nuwe uitdagings. Glo in Jouself. Jy kan, Jy Gaan. Dis Moontlik. Lekker Geseënde week Patriotte! #MaandagMotivering #maandagmotivatie #nuweweeknuweuitdagings #monday #Maandag #Passie #Trots #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais
1
4
722
Farming is a fundamental part of Afrikaners’ cultural identity. Our footsteps in South Africa date back to 1652 and ever since our love to farm God’s land kept growing. That is why they call us the Boer (farmer). ❤️ #Afrikaner #Boer #SouthAfrica
1,065
381
888
4,212
2,579,506
Tyd om Daai vleis uit te haal en die kole reg te kry want #PatriotVrydag is hier. Daar is net 1 manier om die aanbreek van die Naweek te vier en dis op die Patriotiese Manier! #Passie #Trots #Liefde #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais @Jaiceterblanche
1
7
488
Dis die begin van n Nuwe week met Nuwe uitdagings. Onthou dis nooit te laat om oor te begin nie. Lekker week Patriotte #MaandagMotivering #maandagmotivatie #maandag #NuweWeek #NuweWeek #Hart #Passie #PatriotTrots #LeefPatrioties #PatriotRSA  @SPMarais
2
4
558
Skop jou skoene uit, skink n glasie want Daar is net 1 manier om jou Naweek te vier en dis met n Patriotiese vuur! #PatriotVrydag #braaivibes #braaitime #DisNwk #NouGaanOnsBraai #patriotapparel.co.za #vrydagbraai #naweeklyfie #Passie #Hart #PatriotTrots #PatriotRSA @SPMarais
2
4
846
Wees die Vuurtoring in Iemand se Storm! Sterkte met Jul week Patriotte. Trap die week plat! #MaandagMotivering #NuweWeek #Vuurtoring #Passie #Trots #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za #PatriotRSA @SPMarais
1
5
790
【GAME MEMBERS】🦅✨ 🏉 リーグワン2022-23第11節(交流戦) 🗓 2023/3/12(日)14:30キックオフ 📍 相模原ギオンスタジアム 🆚 #三菱重工相模原ダイナボアーズ #神奈川ダービー ❗️ 熱いご声援よろしくお願いします🔥 #横浜キヤノンイーグルス #掴み取れ ❗️
8
48
36
372
61,539
Aartjie na Sy Vaartjie, Beskikbaar van 5 jaar tot 5XL. Bestel vandag nog vir jou en die klein span by patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via ons Patriot Whatsapp Winkel by 064 527 9352. #aartjienasyvaartjie #PatriotTrots @SPMarais
2
3
609
Ons maak ons Maandag Amper kla met die gedagte om Altyd dankbaar te wees vir wat jy het.Dankbaarheid beteken dat dit wat Ek reeds het en ontvang,genoeg is.Lekker week vir julle Patriotte #PatriotTrots #Dankbaarheid #MaandagMotivering #LeefPatrioties #patriotapparel.co.za
1
6
18
1,865
Moenie bang wees vir Misluk nie. Wees banger om nie eers te Probeer nie! Mag jul n produktiewe week ervaar Patriotte. #MaandagMotivering #NuweWeek #Hart #Siel #Passie #PatriotTrots #patriotapparel.co.za #LeefPatrioties @SPMarais
1
7
881
Die naweek is hier en daar is net 1 manlier om hom te vier en dis met n Patriot Vrydag vuur! Tyd vir n bietjie vleis Plesier….. #DisNwk #OnsGaanNouBraai #PatriotRSA #PatriotApparel #PatriotTrots @SPMarais @Jaiceterblanche
1
1
6
981
4 van die lekkerste Afrikaanse woorde. Moerkoffie, Brannas, Biltong & Braai. Kry jou #Moerkoffie t-hemp vandag nog by patriotapparel.co.za of kontak ons Direk via die Patriot Whatssap Shop by 064 527 9352 #Passie #Hart #LeefPatrioties #PatriotTrots #PatriotRSA @SPMarais
1
3
728
Was jy al ooit op Loftus, as dit vol is en dit rof is? – at Pretoria, South Africa
20
23
4
351
31,735
Nuwe week,bied nuwe uitdagings! Begin jou week met die regte voet uit die nwk bed. Sterkte met jul week Patriotte. Trap hom plat! #MaandagMotivering #NuweWeek #PatriotTrots #LeefPatrioties @SPMarais
2
8
1,007
My gunsteling top met oom Paul Kruger op - n volksleier soos min. Ek dink vandag, op sy verjaarsdag, spesiaal aan sy woorde: “Neem uit die verlede dit wat goed is en bou daarop die toekoms.” Dankie ⁦@HuntingPatriot⁩ vir die top!
5
12
1
196
Sanna en Lenie is natuurlik mal oor my Groot Trek - ⁦@HuntingPatriot⁩ top. Hulle is immers vernoem na rolmodelle uit daai jare… Susanna Smit (kaalvoetvrou) en Lenie Retief (n ma in smart wat steeds wil plant in die nuwe land). #trots #Afrikanerhart #patriot
1
2
22