Hugo Nieuwoudt (@HugoNsing) header
Hugo Nieuwoudt (@HugoNsing) profile picture

Navrae en Besprekings: info@hugonieuwoudt.co.za

MotherCity Cape Town SA
Joined October 2012
Hier is dit nou..... As jy gewonder het of wil weet waar jy van hierdie heerlike sous kan kry teen R35 skakel net die nr. Dis meer as 'n braai sous en jy sal nie weer iets anders wil gebruik by jou braai nie 😄😄🥂🕺 #eatingtourist #disdjeerlik
1
I've got a feeling........ Kom maak 'n draai vanaand!!!
3
2
Hoop ek sien jou Saterdag by Ej's in die Paarl. Sien baie uit!! #blessings 😁
1
1
What a game!! Well done Bokke ons is super trots ek kan nie anders as om te se Bokbefok!!!!! nie whoooooo!!!!!
2
Vat hom vas pappie!! Ons staan sterk agter julle Bokke #worldcupfinal #strongertogether #blessings 👊😄
1
2
Reopening van Eaglevlei Saterdag 2 November 2019.. World Cup final op grootskerm. Kom eet iets lekker en kuier saam en ek maak musiek vanaf 14h00. Sien jou daar 😄
1
1
Wow hoe spesiaal is dit nie, kyk net hierdie spesiale nominasie toekening van @BokRadio. As jy die jaar vir enige kategorie genomineer is by 2019 Bokkies kry jy so 'n trofee gemaak van jou eie hand. Dankie @fortheloveofconcrete @concretewithsoul @bokradio dit is awesome van julle
1
1
2
Dankie @Sonskynfees @AltaSorg1 Dit was een groot lekker suksesvolle fees... Met Gees!
2
6
Kom ondersteun die Sonskynfees buite Durbanville by Hillcrest Quarry ten bate van die Alta Du Toit Sorgsentrum. Kaartjies is ook by die hekke te koop. Hieronder is die program. Hoop om jou daar te sien!😉 #EkWilLeweVirMore #NetSoosDieSneeu #BietjieMeerAsLiefde ##Toekomsbladsy
1
1
Hoop ek sien jou Saterdag 12h10 by die @AltaSorg1. @Sonskynfees .
4
4
Dankie @zarsg Na 25 jaar en my 15e jaar by @KKNKfees bly dit n voorreg. #Disdieeen
3
5
So begin die voorbereiding vir @KKNKfees 2019!😁 Wie sien ek daar?😉 Hou my Facebook dop vir my optrede program wat binnekort sal volg. #KKNK @zarsg #KUIERTUIN #NUWECD 📀#NETSOOSDIESNEEU #TOEKOMSBLADSY #OUGEVOELENS
5
2
Heerlike naweek agter die rug. Gees by die #HelderbergFees was ongelooflik. Dankie vir almal se ondersteuning en veral @saggystone Breweries vir die groot bederf na die tyd.
4
6
Mooi landskap buite Philadelphia waar ons besig om musiek video van my nuwe liedjie. #NetSoosDieSneeu @Amorersg
3
3
Sien uit na @Altasorg se Groot Charity Konsert Woensdag aand saam met @nadialouw5454 @KurtOfficial @Snotkop_Henning @LeahMusiekSA, in Bellville. Als vir n goeie doel. #hartsmense
2
3
5
Super opgewonde soos n kind wat n BMX kry... My volgende enkelsnit #Netsoosdie❄ gaan vandag uit na al die radio stasies en ons skiet die musiek video vlge week. Luister en kyk uit vir #Netsoosdie❄
2
Ek deel met groot trots Toekomsbladsy! Elke dag, is n nuwe bladsy in jou lewensverhaal & daar is altyd hoop na n teleurstelling Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning, dit bly altyd 'n voorreg. Hugo Nieuwoudt - Toekomsbladsy youtu.be/68Gu8SLflIA via @YouTube
1
3