Joined February 2013
Voorreg om vir POPCORN KIDZ die 2 Oceans se 21km te draf! Hou gerus hierdie wonderlike projek dop.
Nana het gisteraand by die Blou Hond gaan kuier! Julene Rokebrand-Olivier dankie vir die borg van my fantastiese Griekse rok! FEATHERVIEW OPTOMETRISTS - dankie vir Nana se bril! Retha Delport - klavier, Heinrich... facebook.com/helenebester/po…
1
Helene Bester en Kristi Kat - Die Sterretjie / Soekie Maan youtube.com/watch?v=QdeJ4mMU…
Laaste foto's. White Christmas duet saam met Jannie Moolman. Hoogtepunt! Feliz Navidad - blou rok - Julene Rokebrand. Maar vir nou le die vakansie voor!! Yyyaayyyy — by Sun Arena at Times Square facebook.com/story.php?story…
1
Helene Bester en Kristi Kat - My Pappa, My Mamma (ft. Lenka Theron) youtube.com/watch?v=qfu7fThd…
2
Om REVUE! te beoordeel saam met hierdie oulikes, is 'n voorreg!!
Kristi Kat was gisteroggend in Delmas en rondom middagete in Springs! Dankie julle!! Nuwe merchandise - strikdasse en kat-ore! #kristikatslaapsteeds
REVUE! Beoordeling Carnival City. #lizzsueduane