HS Oosterland (@HSOosterland) profile picture

Top klas onderrig instansie en beste in Secunda - Verseker!

secunda
Joined February 2012
Photo by HS Oosterland (@HSOosterland)Photo by HS Oosterland (@HSOosterland)Photo by HS Oosterland (@HSOosterland)Photo by HS Oosterland (@HSOosterland)Photo by HS Oosterland (@HSOosterland)
1e meisies hokkie klop Secunda 1-0, 2e rugbyspan klop Secunda 10-7! #rooiwitenblou
6
Oosies 1e meisies hokkie vs Secunda. 1-0 voor!
Baie sterkte aan al die rugby en hokkie vir more se plaaslike derby teen HS Secunda! Gee net jul beste!
@rissatjiepit hoekom se j so? :) mascot suit ne!
HS Oosterland vs HS Secunda plaaslike derby,Saterdag 18 Mei by HS Secunda. Kom ondersteun topklas skole sport en bring Secunda tot stilstand
Tania Rheeder en Engela Engelbrecht verower 1e plekke by ASA landloop kampioenskappe!
Eerste rugbyspan klop Genl Hertzog oortuigend 48-5! Baie geluk bulle!
Rugby vs Genl Hertzog: 2e span wen 34-3!
1
Hokkie vs Genl Hertzog: 1e span seuns wen 2-0. Eerstespan meisies wen 6-5 nadat hul 4-0 agter was! #comebackofnote
Sterkte aan al die rugby en hokkiespanne vir more se wedstryde vs Hertzog! Ons speel tuis kom ondersteun ons asb!
2e span netbal klop HS Secunda 9-3. Skitterend meisies!
Eerstespan hokkieseuns klop Highveld Park 2-1!
KFC Interhuis by stadion! Warm!
Eerstespan seunshokkie klop Highveld Park 2-1!
Sterkte aan die eerste seuns hokkiespan vir vandag se wedstryd teen Highveld Park!
8 Mpumalanga netbalspelers,wow!
Sterkte aan alle netbalspanne vir vandag se wedstryde by hs secunda!
Me Jana vd Merwe en Me Gertruida Louw is gekies as SA Netbal skeidsregters!
Mnr Dietlov Coetzee is aangestel as die O/18 Cravenweek rugbyspan se tegniese adviseur! Baie geluk!
Oosies landsdiens wen 1e prys by ATKV Herwinningskompetisie!
1
1