Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET) profile picture
Joined April 2013
Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)Photo by Geloof,Hoop & Liefde (@Geloof_kykNET)
Kom deel in die paasgebeure by Mosaïek Daar's 'n verskeidenheid van aktiwiteite vir die jongklomp, kosstalletjies, lewendige musiek vir lekker saam kuier en 'n musiekproduksie eietydse Händel se Messias eg Suid... facebook.com/KyknetGospel/vi…
Week 5 Vyfde Sondag van Lent Lees die Mosaïek​ Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend om 09:00 en heruitsending 17:00 vanmiddag.
Kom deel in die paasgebeure by Mosaïek Daar's 'n verskeidenheid van aktiwiteite vir die jongklomp, kosstalletjies, lewendige musiek vir lekker saam kuier en 'n musiekproduksie eietydse Händel se Messias eg Suid... facebook.com/KyknetGospel/vi…
Week 4 Vierde Sondag van Lent Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend om 09:00 en heruitsending 17:00 vanmiddag.
Week 3 Derde Sondag van Lent Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en heruitsending vanmiddag. Jy kan die volledige Lent-gids gratis aflaai op... facebook.com/KyknetGospel/po…
Week 2 Tweede Sondag van Lent Lees die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en heruitsending vanmiddag. Jy kan die volledige Lent-gids gratis aflaai op... facebook.com/KyknetGospel/po…
Week 1 Dag 5: Eerste Sondag van Lent - Stilte Lees dag 5 van @Mosaieksa Lent dagstuk en oefening hier en volg ook saam op Die Boodskap Sondagdiens vanoggend en vanmiddag. Jy kan die volledige Lent-gids gratis... facebook.com/KyknetGospel/po…
Dag 2: Ruswoorde vir Lent - Terugkeer. Lees dag 2 van die Mosaïek Lent dagstuk en oefening hier saam met ons
1
Ruswoorde vir Lent - AsWoensdag - Dag 1 Lees gerus elke dag se stukkie hier saam. Kyk ook om vandag se praktiese oefening/uitnodiging te doen.
1
Lent begin môre, 6 Maart op AsWoensdag. Laai gerus die gids gratis af om saam te volg vir die volgende 40 dae vanaf die mosiek webpage onder die Lent 2019 kykNET skakel op die landingsblad: mosaiek.com Volg... facebook.com/KyknetGospel/po…
1
Lent is om die draai! 6 Maart begin ons reis op AsWoensdag. Laai gerus die gids gratis af om saam te volg vir die volgende 40 dae vanaf die mosiek website onder die kykNET skakel: mosaiek.com Volg ook saam op Die... mosaiek.churchcenter.com/peo…
Hierdie week (4-9Mar) elke oggend om 5:50 & 8:00 op kykNET (DSTV kanaal 144) op 'Die Boodskap': Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. REEKS: Ruswoorde vir Lent PREDIKER: Barry van der Merwe &... facebook.com/KyknetGospel/po…
1
Jesus het hande en voete... ons is sy liggaam Sondag, 3 Februarie begin ons met 'n nuwe preekreeks 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Ek neem sy liefde verder youtube.com/watch?v=xTmT-baJ… youtube.com/watch?v=xTmT-baJ…
2
Welkom by '𝓓𝓲𝓮 𝓑𝓸𝓸𝓭𝓼𝓴𝓪𝓹 𝓢𝓸𝓷𝓭𝓪𝓰𝓭𝓲𝓮𝓷𝓼’: Vandag, 2 Desember, om 9:00, begin ons met 'n splinternuwe Advent reeks vir die kersseisoen. Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. 𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Stories van... facebook.com/KyknetGospel/vi…
1
Inspirasie vir jou lewensreis: Elke oggend hierdie week (22-27 Oktober) op: kykNET - '𝐃𝐢𝐞 𝐁𝐨𝐨𝐝𝐬𝐤𝐚𝐩': vanuit Mosaïek Gemeente. Prediker: Marius van Loggenberg 𝗠𝗮𝗮𝗻𝗱𝗮𝗴: Marius van Loggenberg rus ons toe om ons... facebook.com/KyknetGospel/po…
1
Ons verwelkom vandag Dr Willem Nicol as die prediker op 𝑫𝒊𝒆 𝑩𝒐𝒐𝒅𝒔𝒌𝒂𝒑 𝑺𝒐𝒏𝒅𝒂𝒈𝒅𝒊𝒆𝒏𝒔. Dr Willem Nicol, bekende skrywer, se nuwe boek “Oop vir die oomblik” is hier! Hy is ook die skrywer van Gegryp deur Christus, In... facebook.com/KyknetGospel/po…