Isabel Faul (@FaulIsabel) header
Isabel Faul (@FaulIsabel) profile picture

Lewe is Lekker

Potchefstroom, South Africa
Joined March 2015
Cause we're all living by faith not by sight.
Isabel Faul retweeted
Soms is die gedig beter met 'n hartseer einde.
1
3
3
"@booknerdfession: “Forgiveness can get you places, I guess. But sometimes you need to light a fire.” — Danielle Paige"
Isabel Faul retweeted
Soms is die persoon vir wie jy val nie reg om jou te vang nie..😬
1
1
Met God se stem in my gedagtes is daar altyd vrede in my hart♡
Liefde begin met 'n glimlag groei met 'n soen en eindig met 'n traan.
1
1
Ons gebruik die toekoms om uit die werklikheid te ontsnap.
Ondervinding is iets wat jy eers kry nadat jy dit nodig het."
2
1
Die grootste fout wat ek in my lewe gemaak het, is om mense veel langer as wat hulle verdien in my lewe te laat bly."
“I cannot make you understand. I cannot make anyone understand what is happening inside me. I cannot even explain it to myself.”
We are too young to be this sad.
2
2
Isabel Faul retweeted
Klein goed dra gewoonlik die swaarste...
3
1
"Second chances are scarier than first chances, because the second time you know how much you’re risking.” — Nora Roberts, The Collector"