Heerlike oggend met die girls en @WykHannes! Well done Marlene en die ander mammas! Dit was gr8!
Het nou net As jy Sing gekyk! Oulike fliek! Nie eers geweet jys da in ni Arrie. Cool man! @Arnojordaan
I'm a teacher and I'm being degraded by 13-15 year olds everyday! Thats not what I had in mind when I did my BEd degree! #TeacherAbuse
Dankie vi jul moeite om te kom kuier, dit was heerlik! @Arnojordaan @lizaniepohl
2







