Elize (@Elizemte) header
Elize (@Elizemte) profile picture

Blykbaar is alle ingeligte volwassenes op Twitter. So hier word ek ingelig... en volwasse (meeste dae) 😉. Christen | Musikant | Poodle eienaar | Berader

Johannesburg, South Africa
Joined May 2014
Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)Photo by Elize (@Elizemte)
2026 was 'n rowwe jaar - hy het niemand gespaar nie! En dit gaan ook nie goed eindig nà die koalisies nie. Maar daar is een goeie ding wat ek geleer het: "My highlight is Wednesdays and Saturdays. Apart from that, I'm just thinking of the farm." My nuwe go-to-response! 👊😂
3
2
31
657
Can sit and moan or make the best of it. I’ll be watching the match at the hotel. Not keen to watch in on my own. So lets give it a go and hope I get the “tech” sorted = TV on, My Laptop camera on, and you’re welcome to join me. Sign up here (adults 18+): watchwithrassie.com. This is personal, not official.
1,112
3,418
464
18,070
1,248,625
Dit is nou nie iets wat ons elke dag sien nie! Reënboog om die son! Geneem vanuit Johannesburg. 😎
33
484
🙏 Here Jesus, hier is my week. My planne. My werk. My huis. My gesprekke. My onverwagse oomblikke. Dit behoort aan U. Onderbreek my wanneer U plan belangriker as myne is. Maak my beskikbaar vir dit wat ewigheidswaarde het, selfs wanneer dit nie op my lysie was nie. Amen. 🌻
3
2
40
536
Microsoft picked Friday the 13th to crash. At least someone at Microsoft understands the importance of sticking to a theme. 👏 Coffee anyone?
4
5
41
796
🙏 Here, my kalender is vol en my kop probeer reeds Donderdag se probleme op 'n Maandag oplos. Bring my terug na vandag. Wys my wat nou gedoen moet word, wat kan wag en wat nie my verantwoordelikheid is nie. Gee my 'n rustige hart in 'n besige week. Amen. ☕️
2
2
35
567
Mooi naweek vir julle!
7
6
134
1,389
My man het die voor-punt van sy duim in 'n houtwerk ongeluk verloor baie jare terug.... die IEC beampte het hom met 'n frons aangekyk vanoggend... Maar stem het ons gestem! 🇿🇦
1
48
854
🙏 Vader, beskerm my hierdie week teen die eindelose vergelyking van my lewe met ander s'n. Leer my om dankbaar te wees vir my eie mense, my eie huis, my eie roeping en die genade wat U vir mý vandag gee. Wat U voorsien het, is nie klein omdat iemand anders meer het nie. Amen.
3
1
34
534
Mag jou Vrydag vinnig verbygaan, jou koffie sterk wees en jou naweek stadig.
2
44
516
Een van die lekkerste dinge van ouer word? Ek hou nog steeds daarvan om mooi te lyk. Ek hou nog steeds daarvan om te lag en nuwe dinge te doen. Ek gee net baie minder om of almal daarvan hou. Ek dink daar is 'n besondere soort vryheid daarin. 🌸
7
4
82
1,001
Na 'n dag soos vandag, dink ek om eerder koeke te begin bak. Of 'n honde kleuterskool oop te maak. 🫤
3
26
759
🙏 Here, iemand hierdie week gaan dalk 'n moeiliker dag hê as wat ek besef. Maak my oplettend. Laat my vriendelik wees sonder 'n rede, geduldig wanneer dit my iets kos en vrygewig met bemoediging. Gebruik my waar U wil. Amen. ❤️
2
1
20
473
Gelukkige Vrydag! Mag jou verantwoordelikhede vandag vroeg besluit hulle het ook naweek nodig.
3
1
54
714
Ek werk met syfers. Ek hou van dinge wat klop, rekonsilieer en 'n ouditspoor het. Ongelukkig klop die lewe nie altyd so mooi nie en balanseer alles nie uit nie. Maar dis o.k - want dit sou vir 'n baie vervelige lewe gemaak het! 😁
6
74
991
🙏 Here, nie elke oop deur kom van U nie en nie elke toe deur beteken ek moet moed opgee nie. Gee my hierdie week onderskeiding. Help my om nie net te vra: “Kan ek?” nie, maar ook: “Behoort ek?” Lei my op U pad. Amen. 🌿
2
2
34
501
Mag jy hierdie naweek tyd kry vir die dinge waarvoor daar deur die week altyd te min tyd is.
4
1
60
581