EkhouvanAfrikaans (@EkhouvanA) header
EkhouvanAfrikaans (@EkhouvanA) profile picture

TroTse boere meisie ♡ !!*

Joined August 2013
Photo by EkhouvanAfrikaans (@EkhouvanA)
"@Mej_Afrikaans: Ek wens my lewe was n ou love song"
6
3
"@WhennBoys: One of the best things you could ever tell a girl xitter.cf/WhennBoys/status/54126…"
3
"@Dis_die_prinses: Jy kan lief wees vir baie mense, maar slegs verlief op een persoon."
10
5
Want ek sou my ales vir jou gee :'(
1
5
4
"@NetEenkeerJonk: Kêrel? Wat is dit? Kan mens dit eet? Moet dit gevoer word? Moet jy daarmee gaan stap? Waar koop mens dit?"
5
5
"@Afr_wen: Hoe minder die klere , hoe meer die likes ."
1
6
3
"@Dis_die_prinses: Ek word nie jaloers nie. Ek maak mense jaloers."
5
3
"@CarlaDuPie: "Ek dink hy en sy meisie is uit" "Ja, jong sulke goed gebeur mos maar voor matriek vakansie.""
4
5
Is dit moontelik om lief te wees vir n persoon wat jy vir minder as 3maande ken ???
6
4
"@DisWieOnsIs: Mense verstaan nie, maar ek is lief vir jou."
2
1
"@AmydeWet88: Ek wil eintlik net by die see wees- vir die volgende 260 jaar."
2
4
Hoe langer jy wag, hoe beter is die soen ♡♡
29
8
Ek is nie n maklike meisie ni.. maar glo my ek is die moeite werd
6
2
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie . Soo is my liefde vir jou
Daar is n pad om te kies in die lewe .. sn die pad wat ek kies is saam met jou ♡▲▼
ºwant ek weet twee droommmers ja beter as eenº
Ons is gemaak om spore te los
Toe ek vir jou gekyk het, het ek nie jou gesien nie. Ek het my vandag, more en die res van my lewe gesien
11
3