Dwayne Zietsman (@DwayneZ7) header
Dwayne Zietsman (@DwayneZ7) profile picture
South Africa
Joined September 2009
Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)Photo by Dwayne Zietsman (@DwayneZ7)
Ongelukkig het dit gebeur, hulle kon beter doen maar dit is wat dit is. Hulle moet nou maar wakker skrik. @Nina_clo
1
1
8
Ek sal n positiewe noem, ek het n stunning foto darem gesien vandag, en ja, dit was jou profile foto. Ek noem maar net 😁
1
5
Hi Nina lyk jy het darem n lekker naweek gehad. Black and Bling sê ek weereens was jy verby stunning. Geniet dit en mag jy n epic week hê wat voorlê. @Nina_clo
1
8
Hi Nina. Ek hoop jy het n wonderlike Vrydag. Lyk my jy het n paar interesting dae agter die rug. Ek sien ook die black and bling tema en dis nou glad nie nuus nie omdat dot amper altyd die geval is maar jy het stunning gelyk. Besige naweek wat voorlê? @Nina_clo
1
11
Mooi dag vir jou Nina. Ek sien die vordering by jou huis, dit lyk asemrowend mooi. @Nina_clo
8
Jou sonskyn skoene is darem maar mooi. Ek sê dit baie maar jy het goeie smaak. Hoop jou Vrydag is baie mooi en dat die naweek wat voorlê n memorable een gaan wees @Nina_clo
1
1
93
Iets mooi vir die tuin gesien vandag
6
Hi Nina, ek hoop jou naweek begin sommer mooi. Ek sien die dorpie wat jy gekry het, wow, jou festive feeling is ook regtig sommer aansteeklik. En daar bewys jy weer jyt goeie smaak. Kan nie wag om te sien sodra jy als in plek het vir Kersfees 😁 @Nina_clo
2
1
64
Was gister by my suster se kind se revue by die skool, sommer trots om haar te sien. Dog ek deel n bietjie useless info haha. Lekker dag verder.
1
21
Ek lees die goeie nuus, jou naweek het amptelik begin! Dankie tog. Geniet dit! Ek sien maar net so, die nagmerries was nou unfortunate maar daai ringe wat jy gedeel het is mooi. Jy het volgens my darem maar baie goeie smaak in amper als. 😁 @Nina_clo
1
19
Goeie môre Nina! Dis Vrydag, uiteindelik. Hoop jy het die mooiste dag vandag. As jy die naweek werk,sterkte. Ek sien jy is fully in die festive mood. Ek kan al in dink hoe mooi jy als gaan versier. Wanneer kom die 2 nutcrakckers? Sal interesting wees om hulle te sien. @Nina_clo
1
1
52
Hierdie het my aan jou en jou nuwe rigting laat dink sterkte en lekker naweek. @Nina_clo
1
1
43
Hi Nina. Ek sien ek is agter. Jy het n groot nuwe rigting waarin jy beweeg met jou werk saam? Ek wens jou alle sterkte toe en weet waarheen jy oppad is gaan jy groot gaan en die wat jy agter los gaan jou mis,nie net omdat jy goed is in jou werk nie maar oor wie jy is. @Nina_clo
1
1
70
Hi Nina. Hoop jy het n mooi dag gehad so ver en mag dit selfs nog beter raak. Het jy darem die gas braai mense oorleef? 😂 @Nina_clo
1
16
Geniet die rugby. Dit lyk altyd mooi daar al waai die wind. Die tert lyk net so lekker haha. Waar bestel ek take aways?? @Nina_clo
1
12
Hi Nina ek was so paar dae weg, hoop jy het n wonderlike braai dag! Lyk of julle lekker gaan eet. Baie lekker. Geniet dit. @Nina_clo
1
17
Alles wat mooi is vir jou dag Nina! Jy verdien tog mos niks minder as dit nie. @Nina_clo
1
2
70
Mooi Maandag Nina!! Ek hoop jy het beter weer vandag, by ons maar nog misluk vandag. Ek hoop dis n briljante week wat voorlê! Lekker rugby gewees ook darem, hulle maak seker mens kyk tot die laaste minuut haha. @Nina_clo
37
Hi Nina. Sterkte met die weer daar!! Die wind waai ons weg vandag maar verder nie sleg nie. Hoop dit gaan goed daar. Mooi aand verder vir jou. @Nina_clo
1
1
30
Hi Nina, ek hoop jy het n fantastiese dag gehad. Dankie dat jy jou views gedeel het vandag, Blouberg lyk asemrowend en ek het dit nodig gehad. Dankie en lekker aand verder. @Nina_clo
1
13