Christoffel Boucher retweeted
'n oomblik kan die wêreld wees, terwyl die wêreld net 'n oomblik kan wees.
Christoffel Boucher retweeted
Op 'n klavier kry jy swart en wit note en almal is ewe belangrik vir musiek om sin te maak. #BouwerBosch
Christoffel Boucher retweeted
Good things come to those who...
WORK THEIR ASSES OFF
AND NEVER GIVE UP. #neverquit 🇺🇸
Christoffel Boucher retweeted
Replying to @BouchieC
@BouchieC hahahahaha! Die kat het naels! #MokJyMyLekker
Christoffel Boucher retweeted
Blessed met 'n vriend soos jy! Ek is lief vir jou♥ @BouchieC
Christoffel Boucher retweeted
Ons soen vinnig maar versoen stadig. #liefdewen #versoeningsdag
Christoffel Boucher retweeted
Spykers sou Jesus nie aan die kruis kon hou as liefde Hom nie daar laat hang het nie.
Christoffel Boucher retweeted
Ons Bybels behoort brood vir elke dag te wees,nie koek vir spesiale geleenthede nie.
Christoffel Boucher retweeted
Replying to @BouchieC
@BouchieC Jy weet mos eks 'n legit mens!!! Ek gaan Tomb Raider om mense trek as hulle moeilikheid soek #OnderduimseSarkasme ;)






![[Ou'kies_wat♡] (@Oukieswat) profile picture](https://pbs.twimg.com/profile_images/478885433192239104/U7GnzKrw_400x400.jpeg)
![Image from [Ou'kies_wat♡] (@Oukieswat)](https://pbs.twimg.com/media/Bq6M9-qIYAA8n2I.jpg?name=small&format=webp)




