Die H/S Menlopark retweeted
#Skolesport: @AbsolutMenlo klop @Middelburg_HS in Noordvaal Sewes-toernooi vir o.15's. netwerk24.com/sport/skole/20…
Die H/S Menlopark retweeted
Menlo Park High wins record MTB season
@AbsolutMenlo @SpurMTBLeague
read more: cyclingdirect.co.za/news/men…
Die H/S Menlopark retweeted
Menlo Park High wins record MTB season: mygeni.org/photoalbum/Cyclin… @AbsolutMenlo
Die H/S Menlopark retweeted
Replying to @AbsolutMenlo
@AbsolutMenlo - die Noordvaal Hokkiekampioene saam met hul afrigter, Shaun Hulley
Die H/S Menlopark retweeted
Die mooie hokkiespelers van @AbsolutMenlo vanaand in die ateljee
Die H/S Menlopark retweeted
Replying to @AbsolutMenlo
@AbsolutMenlo beat @glenwoodhigh 23 - 19 in a thrilling match. Well played & thanks to both teams. Up next @GreyKollege vs EG Jansen @EGJ1XV
Die A-Bond Atletiek Interhoër vind Vrydag 27 Feb 2015 by Pilditch stadion plaas. Absolut die plek om te wees! #AbsolutAtletiek #AbsolutGees
Menlo-swem wen die dogters-, seuns- en gemengde skole afdeling van die A-liga interhoër vir die tweede jaar in ʼn ry! #AbsolutSwem
Menlo behaal 'n skitterende eerste plek (uit 28 skole) by die Noordheuwel Top 15-atletiekbyeenkoms. #AbsolutAtletiek
Lené Wessels (Kontrabas) en Suné Olivier (1ste Viool) spog as splinternuwe lede van die Simfonia Juventi-orkes. #AbsolutMusiek #AbsolutOrkes
Dirigente 2015: Nariska Z, Larissa K, Michael du P, Michiel de V, Stefan M, Abigail A, Suzanne J & Deon R. #AbsolutGees #AbsolutMenlo
Die H/S Menlopark retweeted
Huuuge congrats to Hoërskool Menlopark on winning the 2015 #CokeT20.
Die H/S Menlopark retweeted
Menlo Krieket in Stellenbosch Menlopark is die algehele wenners! Geluk: Hoof, afrigters, spankaptein en kampioenspan
Die H/S Menlopark retweeted
Menlo Krieket-kampioene word beloon met 'n heerlike ete by HILSIDE TAVERN in Lynnwood. Hierdie oud-Parkie is absolut trots op ons span!
Menlo-krieket is die oorwinnaars van die T20-finale in Stellenbosch! Hartlik geluk! Dankie vir almal se ondersteuning. #AbsolutKrieket
#AbsolutMatrieks2014 Besoek menlopark.co.za/index.php/ak… vir volledige opsomming van matriekuitslae. Baie geluk, Klas van 2014! ABSOLUT TROTS!
#AbsolutMatrieks2014 5 x A's = 14. 4 x A's = 22. 3 x A's = 25. 2 x A's = 27. 1 x A's = 50.
#AbsolutMatrieks2014 6 A's: Angela Korb, Elmien Marias, Luan Odendal, Carina Rossouw, Rozanne Schulz, Elize Soer, Lismari van der Walt.
#AbsolutMatrieks2014 6 A's: Ruan Ackermann, Tanja Blom, Deidre Bredenkamp, Michael Brink, Carmen de Beer, Divan de Waal, CJ de Wet.















