Lin-Mari retweeted
moenie vir my sê
wat is jou gunsteling kleur
jou gunsteling liedjie
moenie vir my kosbare stukkies gee
om lief te hê
as jy nie gaan bly nie
Lin-Mari retweeted
gaan buite en kyk na die maan en herinner jouself dat die persoon wie God vir jou gemaak het, is iewers onder dieselfde maanlig
Lin-Mari retweeted
Replying to @Saintly_Life
@Saintly_Life i will hold this verse in my life. Thank you lord
Lin-Mari retweeted
Ek wil saam met jou by garages op die langpad stop vir koffie en op 'n bankie skt en gesels oor God.





