DiBroodryk♏️ retweeted
Newly awarded peace laureate Navi Pillay has held states and national leaders accountable and brought hope to victims of violence and conflict.
Navi Pillay is one of the great defenders of international legal principles in our time. Her distinguished career reminds us of the need to support, fortify and expand the global rule of law. Navi Pillay’s commitment to justice and human dignity is a source of hope and inspiration to all who seek to bring about a more peaceful world.
Read more about the 2026 #NobelPeacePrize: bit.ly/4xjOJ03
#NobelPrize
Lamine Yamal on Lionel Messi after Spain’s FIFA World Cup triumph over Argentina.
🗣️ Lamine Yamal: “Tonight I lifted the World Cup for Spain, but I also experienced something I’ll tell my children one day. The man who once held me as a baby was standing on the other side of the pitch, fighting for the same dream. Football has a beautiful way of bringing stories full circle.”
“When I looked at Messi after the final whistle, I didn’t just see an opponent. I saw the player who made millions of kids, including me, believe football could be art. I saw the man whose videos I watched over and over, trying to copy things that nobody else could do.”
“I know this defeat will hurt him. You don’t play with that much passion, carry your country again and again, and lose a World Cup final without feeling pain. Even in defeat, he kept demanding the ball, creating chances and refusing to stop believing. That’s what champions do.”
“People will talk about Spain winning this World Cup, and they should. But they’ll also remember that, at an age when most legends have already retired, Messi was still making the world’s best defenders panic every time he touched the ball. That’s extraordinary.”
“The photo of Messi bathing me became one of football’s most iconic images. Today we took another picture together, but this time I could thank him face to face. Without players like him, kids like me wouldn’t dare dream this big.”
“One day another generation will replace mine too. That’s football. But there will never be another Lionel Messi. Records can be broken and trophies can be won, but inspiring an entire generation to fall in love with the game is something only a few people in history will ever achieve.”
“Tonight belongs to Spain. Tomorrow, the debates will continue. But my respect for Lionel Messi will never change. He didn’t need to win this final to prove who he is. For me, he’ll always be one of the greatest players football has ever seen, and sharing the pitch with him was a privilege I’ll carry for the rest of my life.”
Readers added context they thought people might want to know
Lamine Yamal did not make these comments in any verified post-match interviews or reports. fifa.com/en/match-centr…
#MevrouMevrou het 'n paar bruikbare wenke oor hoe om 'n maand van partytjies in styl te oorleef. @DiBroodryk se arm is goed ge-olie om die kort glasies drank stilliglik vir die plante te voer! Die jong mense weet nog nie hoe nie ..... @jacarandafm #JacPod tinyurl.com/27d55r6s
116
‘n Mens is nooit te oud om te leer of te probeer nie Mevrou @GerdaDS 🥳
#MevrouMevrou gaan oor tot drastiese aksie om haar veertigs te herleef - Ja, dit is net 'n nommer, maar 40 is mos Fabulous. En - soos @DiBroodryk sê: Spuit kom nooit te laat nie ...................... @jacarandafm #JacPod shorturl.at/TakHQ
DiBroodryk♏️ retweeted
#MevrouMevrou is terug met 'n spesiale mini reeks - enige rede om vir 'n maand lank saam @jacarandafm se 40ste verjaarsdag te kan vier! Natuurlik doen ek en @DiBroodryk dit op ons manier..... want #40 is net nog 'n nommer. Of hoe? #JacPod rb.gy/xobhdp
DiBroodryk♏️ retweeted
True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe vertel dié week die storie oor Craig Warriner se Ponzi slenter wat derduisende lewens en toekomste verwoes het. Dis nie net geweldsmisdaad wat lewens kan vernietig nie. #truecrime #JacPod @jacarandafm tinyurl.com/mt2puaex
DiBroodryk♏️ retweeted
22 Years Ago Today, @Prince and Wendy would perform the song Reflection in Hollywood, CA for the Tavis Smiley Show. Reflection is the final track on the album Musicology. The single Reflection was given to NPG Music Club members and the video of this performance on Tavis Smiley was also sent to NPGMC members. Did you watch?
DiBroodryk♏️ retweeted
4 Feb 1977. Fleetwood Mac’s classic album “Rumours” is released. It sets the record for most weeks at #1 with 31, and becomes one of the best-selling albums of all time, with worldwide sales of over 40 million. #Rumours
DiBroodryk♏️ retweeted
#PowerOutage: Rietvlei 132kV trip
The following areas are off due to the above-mentioned trip:
• Raslouw
• Brakfontein
• Kentron
• Nivs
• Eldoraigne
Team to attend. ETR is unknown.
DiBroodryk♏️ retweeted
Electricity supply interruption following cable theft at Olievenhoutbosch Substation.
#MevrouMevrou weet nou hoekom 2025 gevoel het soos 'n jaar waarin hulle vir die slang in die lang gras moes soek, en die ander slange eers goed uit die boom uit moes kyk. Vir @DiBroodryk was dit ook 'n jaar wat moontlik haar lewe gered het. @jacarandafm
tinyurl.com/msf88yvn
1
76
Jan-Tuisbly-Se-Karretjie-Ry was nog NOOIT so opwindend soos hierdie Desember nie 🥂 @GerdaDS @jacarandafm
#MevrouMevrou het die blou swembad, die rook masjien, die disko bal en die luidspreker - hier kom 'n reuse Desember partytjie om die bure bietjie aan die praat te kry! @DiBroodryk moet nou net haar Fees kalender uitruk tinyurl.com/3j33vk9t
59
Ek Whatsapp jou sommer in jou gesig! Wanneer die groepies lewensgevaarlik raak is dit nie meer snaaks nie Mevrou @GerdaDS ! #MevrouMevrou @jacarandafm
#MevrouMevrou en die WhatsApp groepies! Sy wil nou nie iemand in die gesig vat nie, maar wanneer kan Mevrou maar haarself afhaal en die groepie toemaak? @DiBroodryk sê wanneer die WhatsApps niks meer tot jou lewe bydra nie. @jacarandafm tinyurl.com/5t2n4pss
74
Ons stem nie altyd saam oor alles nie, maar ons almal laaik ‘n toegedraaide persentjie #MevrouMevrou @GerdaDS @jacarandafm
#MevrouMevrou mis die vroeë Fees Seisoen gevoel van vrede, toe die twee stry kry oor wie kwalifiseer vir 'n toegedraaide Kersfees geskenk onder die boom. Daar spat die tinsel! @DiBroodryk @jacarandafm rb.gy/m5yopm
60
‘n Mens moet die kans vat as dit na jou kant toe kom. Gee-20 kom nie elke dag na jou dorp toe nie @GerdaDS #MevrouMevrou @jacarandafm
#MevrouMevrou reken die "G" in G20 staan vir Gee -aangesien dié wêreld beraad vir Gauteng skoon strate, werkende verkeersligte en nuut geverfde padtekens Gee. Dit moet nou net vir lank na November aanhou Gee! @DiBroodryk @jacarandafm
tinyurl.com/yc89hw4w
81
DiBroodryk♏️ retweeted
#MevrouMevrou moet hospitaal toe vir 'n mediese prosedure. Dis nie so 'n lang operasie nie - defnitief baie korter as wat dit @DiBroodryk vat om al die mediese fonds vorms in te vul! Mevrou sukkel met die mediese administrasie @jacarandafm tinyurl.com/4fzfjj7a
Ons onthou nog ons Laerskool skoollied. Ek weet nie wat dit beteken nie 🤷🏼♀️ #MevrouMevrou @GerdaDS @jacarandafm
#MevrouMevrou is skielik in 'n nostalgiese bui - wat oor hulle val net soos die pers Jakaranda blommetjies. Kaalvoet skool toe (@DiBroodryk), skoolkoshuis dae, en die herinneringe van Jakaranda bome dwing Mevrou tot 'n stilstand. @jacarandafm tinyurl.com/3pke48mb
81
Ons is super-dankbaar vir die toekenning en erkenning … maar die funksies is nie ‘n nartuurlike speelplek vir my nie. Dit vat inspanning om gemoedelik te wees. Ek hoor die Oscars is nog baie harder werk @GerdaDS - miskien moet ons dit ‘n mis gee 🤣#MevrouMecrou @jacarandafm
#MevrouMevrou wen nog 'n toekenning! En gee handsakke vol kosbare inligting gratis weg oor hoe om die einde-van-die-jaar se toekennings aande en werksfunksies soos 'n wenner te oorleef. @DiBroodryk hou nie van in 'n ry staan vir kos nie...... @JacaNews url-shortener.me/61LB
141
Stop sê die rooi lig … of net soms? Wie weet wat die reëls nou is @GerdaDS 🤷🏼♀️ #mevroumevrou @jacarandafm
#MevrouMevrou Die Mevrouens sien rooi soos al die verkeersligte wat hulle nou bloot ge-ignoreer word. Het iemand die pad reëls verander en vergeet om hulle te sê? Ek lê klaar op my toeter die hele dag. Faks my die nuwe padwette, vra @DiBroodryk. sl1nk.com/ZCQ6T @JacaNews
94


























