RSG 100-104FM retweeted
Often in the mornings & evenings I get to listen to @zarsg business - @Dawie_Roodt in the morning & @Ryk_van_Niekerk in the evenings. Altyd goeie waarde vir geld. Betroubare inligting. Solid journalism that helps me with my investment decisions. #Dankie
RSG 100-104FM retweeted
Luister vanaand Kortom op @zarsg 9.45nm Marlene Malan: Die dood is ons storie. Ek Gaan dit voorlees. @kobusburger @JohnnyKlein67
RSG 100-104FM retweeted
Neutmeskaat is vir my soos witpeper. Dit is so ‘n groot deel van ons kultuur. Hetta verduidelik waar dit vandaan kom en die geskiedkundige gebruik. Het jy geweet neutmeskaat en foelie (mace) kom van dieselfde plant!? omny.fm/shows/driesestig-1/3… @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre!! Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek op hande. Ek vat later die pad George toe vir Die Gesprek met die ATKV tak Sommer net Ons. Wat is jou planne? Hier is ons program vir vandag 🎙️@zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Ek het nou die dag ‘n video van ‘n hond met sonsteek gesien. Die arme ding het so swaar gekry. Maak seker jou troeteldier is veilig en gesond die somer. Hier is die potgooi met raad en waarskuwings wat ons Maandag in DrieSestig bespreek het. omny.fm/shows/driesestig-1/s… @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Maryke Musson is ‘n bekende stem op RSG. Sy was by die Twee Oseane Akwarium, uShaka en boer nou met 2 miljoen visse in die verte. Sy deel uit Ysland haar ervaring van die duisende aardbewings, dorpsontruiming en die dreigende vulkaniese uitbarsting omny.fm/shows/driesestig-1/m… @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Wonder jy oor die verskillende kruie en spesery in kerriemengsels? Hoeveel van wat? Watter speserye gee daardie outentieke smaak? Dee gee raad. Sy gee ook ‘n resep vir ‘n algemene mengsel vir enige kerrie. omny.fm/shows/driesestig-1/3… @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre dames en here. Hier is hoe ons program vandag loop. Sien jou 13:00. Geniet jou dag!! @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre almal! Ek het vir die eerste keer in ‘n lang tyd vas en regdeur geslaap. Hoe heerlik. Hier is ons middag saam met jou op DrieSestig. @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre aan elk. Dis ‘n baie nat oggend in die Boland. Reën omtrent. Ons kla nie 🌧️👏👏👏👏👏 Sien jou 13:00 vir DrieSestig. @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Behind The Scenes: The Sound Of Music - For A Whole New Generation!
From 14 Dec - 14 Jan @ArtscapeTheatre & 27 Jan - 25 Feb @MONTECASINOZA
Brought to you by @PieterToerien, with @CapeTown_Opera
Book at @webticketsSA
@huisgenoot @DStv @zarsg @kykNETtv
#TheSoundOfMusicSA – at Crossroads, South Africa
RSG 100-104FM retweeted
Ek is op @zarsg vanmiddag Om 15h40 SAAM met @willempelserrsg op Spitstyd, kannie waggie.
RSG 100-104FM retweeted
Ek is Vrydag, 17 Augustus, 15h40 'n gas in #spitstyd op @zarsg met @willempelserrsg ek sien baie uit om Weer in die RSG ateljee te wees!
RSG 100-104FM retweeted
Die interessante geval van Bob, die wyfie seeskilpad. Sy is vanaf @2OceansAquarium vrygelaat met ‘n sender. Ongelukkig stuur die sender nie meer seine nie. Tog het mariene bioloë baie van haar geleer… omny.fm/shows/driesestig-1/b… @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre! Is almal darem ok? Die haelstorm in Johannesburg, tornado in Bloemfontein!? Vaderland. Ons gesels 13:00. @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Vanaand op @zarsg Countryklanke tussen 22h00-23h00 speel ons vir jou musiek van Patricia Lewis, @GerrieOfficial, Gene Rockwell, Marie Gibson, The Mavericks, Lee Magnum, @ririnel, Sez Adamson, Daniel Westley Africa, Vangie Coker, Stephan Visagie en vele meer…. – at Port Elizabeth, South Africa
RSG 100-104FM retweeted
Heerlike naweek op die horison! Wat beplan jy als? Vanaand ‘n verjaarsdag en môre by Darling Kelders vir ‘n potjiekoskompetisie. Ten bate van Jo-Dolphin Swartland APD Hier is vandag se DrieSestig. Sien jou 13:00. @zarsg
RSG 100-104FM retweeted
Goeie môre, dames en here. Welkom by klein Saterdag.
Hoe gaan dit met die baarde en snorre sover hierdie Movember, manne? Gooi daar ‘n foto? Wat dink jy moet ons in Dubbeldoor vir die bebaardes vandag speel?
Hier is DrieSestig se plan vir jou tussen 13:00 en 15:00. @zarsg













