Meer water uitgelaat uit Vaal- en Bloemhofdam ná reënval landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
Swart Vrydag-gids vir agter die plaashek landbou.com/nuus/swart-vryda…
1
104
Die Noord-Kaapse wildboer en beroepsjagter Wiaan van der Linde is stabiel en sterk goed aan nadat hy Dinsdagmiddag in ’n wildvangoperasie sowat 2 m bo die grond uit ’n helikopter geval het, sê die Wintershoek-groep.
landbou.com/leefstyl/jongste…
3
279
Swem oor ’n afstand van 1,8 km, fietsry oor 90 km en draf oor 21 km – in totaal ’n uitmergelende 113 km wat in die naam Ysterman 70.3 in myl omgeskakel is – het die 68 Ysters vir Landbou op Sondag 22 November se uithouvermoë tot die uiterste beproef.
landbou.com/nuus/68-ysters-v…
4
286
As veldgids is Kristie Paine lief vir diere, maar dis bye wat haar hart verower het.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
1
413
Bonsmara SA se produksieveilings het uitstekend gevaar in 2026 ten spyte van ’n baie wisselvallige veilingseisoen.
landbou.com/veilings/bonsmar…
2
262
Wiaan van der Linde, bekende Suid-Afrikaanse wildboer en die stigter en eienaar van Wintershoek Safaris in die Noord-Kaap, is laat Dinsdagmiddag in “ongewone omstandighede” voor die Mediclinic Gariep in Kimberley per private helikopter afgelaai.
landbou.com/leefstyl/wiaan-v…
’n Brand wat vermoedelik deur weerlig aan die gang gesit is, het Maandagnag enorme skade veroorsaak vir ’n boerdery tussen Vermaas en Gerdau in Noordwes.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
2
321
Die bedreigde Amatola-skurwepadda het 13 jaar lank spoorloos verdwyn voordat wetenskaplikes hom weer in 2011 naby Hogsback ontdek het.
landbou.com/bedrywe/diere/nu…
1
6
868
Ooi en lam veilig ná hul boomklim-toertjie landbou.com/weer/ooi-en-lam-…
2
279
Swartland: Seisoen om te vergeet ná ongewone reënval landbou.com/nuus/swartland-s…
Vultan Senekal, nasionale bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection, gesels met JP de Villiers en Wikus Botha van Inteligro Overhex oor hul sukses met siektebekamping met weerstasies en verslae. Kyk hier: landbou.com/produkte-en-dien…
Duisende kwekers is geskok ná Tongaat Hulett se aankondiging dat die maatskappy nie meer suikerriet aanvaar nie. Bedryfsorganisasies soek haastig na oplossings.
landbou.com/bedrywe/akkerbou…
Die Tshipise-sitrusboer Christo Vorster sal sy tiende en laaste bestralingsessie teen breinkanker na verwagting op Woensdag 25 November in Xiamen, China, ondergaan.
landbou.com/bedrywe/bedryfsa…
3
651
Die bemarking van vee in Namibië het sterk vertoon in die eerste nege maande van 2026. Die bevestiging op 23 September dat BKS in die suide van die land uitgebreek het, het die bemarking van diere met gesplete hoewe egter eensklaps tot stilstand gedwing.
landbou.com/bedrywe/diere/st…
2
180
Vir die kleuters van die Opsaal-speelgroepie net buite Bethlehem was 15 November nie sommer net nóg ’n skooldag nie. Dit was die dag waarop hulle die wêreld van veilings eerstehands kon beleef.
landbou.com/veilings/kleuter…
1
222
Wydverspreide plantreën het die afgelope twee dae nét betyds in groot dele van die somersaaigebied geval om die droë tydperk in Oktober en vroeg in November te breek.
landbou.com/bedrywe/akkerbou…
2
216
’n Suksesvolle jong boer van Mpumalanga en finalis in TLU SA se jongboer-kompetisie in 2024 is nog op die herstelpad ná ’n elektriese skok ’n week gelede, waarna hy van ’n hoë leer afgetuimel het.
landbou.com/leefstyl/familie…
2
258
Dit kan klaar ingewikkeld wees om groen te probeer boer, maar om te bewys hoe groen jy boer kan nog meer ingewikkeld, frustrerend en duur wees, blyk uit gesprekke by die onlangse beraad van die Ifpa se Suid-Afrikaanse tak.
landbou.com/bedrywe/tuinbou/…
5
284
Die regte voersorghum vir die regte doel! AgroFors se reeks bied kultivars vir beweiding, groenvoer, kuilvoer en staande wintervoer. Kies volgens jou voerbehoefte. Besoek agrofors.co.za vir meer inligting.
2
186

